R 4 200 000 - 3 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural
Property high definition image Preloader

R 4 200 000 - 3 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural

Spog Vakansie huis in Jumbo vakansie oord.

Intrek en bly woning op die oewer van die Vaal rivier.
Hierdie uitstekende eiendom bestaan uit die volgende:
• Oopplan kombuis en leefarea
• 3 Slaapkamers(elk met ‘n rivier uitsig ,balkon, dakwaaier, lugreëling)met 3 en-suite badkamer.
• Privaat jetty en grasperk
• Koop sluit in huisraad en linne
Die reservaat is uitstekend geleë in die hart van die Vredefort koepel wat as Wêreld erfenis geklassifiseer is, en is uitstekende waarde toevoeging vir die natuur familie wat rustigheid, ontspanning in die bos wil geniet.
Jumbo is geleë aan die Vaalrivier, stroomop vanaf Schoemansdrift ,binne die Vredefort koepel. Die reservaat is pragtig geleë tussen die rante wat gevorm is deur die impak van die meteoriet met die Vaalrivier wat daar deur kronkel. Die reservaat is ongeveer 20 minute se ry vanaf Potchefstroom en Parys en een uur vanaf die Rand. Dit is ‘n reservaat wat voorsiening maak vir agt -en dertig erwe met woonhuise waartoe die algemene publiek nie toegang het nie.
Verskeie fasiliteite is aangebring ,naamlik elektrisiteit vanaf Eskom, water van uit die boorgat en ‘n ‘n water suiwerings aanleg. Verdere fasiliteite is ’n swembad ,boot sleephelling ,visvang-jetties, wandelpaaie binne die reservaat, en nog vele meer.

Uitstekende geriewe vir visvang ,roei wandel en ontspanning in die natuur is beskikbaar. Die reservaat is ten volle omhein met 2.5 meter hoë wilds heining en verskeie spesies wild is op die terrein. Toegang tot die reservaat is d.m.v afstandbeheerde elektriese hek. Jumbo het deur middel van die serwituut wandel regte van ongeveer 14 kilometer op die aangrensende wildsplaas.
Kontak my gerus vir besigtiging.

Property Features

Key Features

Bedrooms3
Bathrooms3
En Suite3
Floor Size230 m²

Interior

Lounges1
Dining Areas1
Study
Kitchen
Laundry
Toilet
Patio
Furnished
Built-in Cupboards

Exterior

Storeroom
Garden
Swimming Pool

Contact Agent

Riana van Garderen
074 117 1606 WhatsApp
*
*
*

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Potchefstroom

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 11.75%