R 5 082 353 - Farm For Sale in Kroonstad

R 5 082 353 - Farm For Sale in Kroonstad

326 ha Vee en Saaiplaas te koop buite Kroonstad

Die is 'n goeie vee en saaiplaas met 2 groot weidingskampe (126 ha) en die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en daar is 3 landekampe met Avalon tipe grond. ( 80 - 120 cm diep) die lande kamp is 200 ha groot.

Geen woonhuis, store of werkershuise kom voor nie.

Daar is 4 Boorgate wat toegerus is met 1 windpomp en 2 sonpompe.

Veehanteringsgeriewe vir bees kom voor. Die reenval per jaar is ongeveer 580 mm en die drakrag is 1 GVE op 4 ha.

Die plaas kan 100 beeste met gemak dra.

Die plaas kan ook gehuur word

Key Property Details

Land Size
326 ha

Contact

View all properties for sale by
National Real Estate

Cobus Bester
+27 82 524 3931
cobusbester@yahoo.com

Send Agent a Message



Property Alerts
Share  |  Print
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 10.00%