Winskoop !! 0.8 HA plot teen aan Koppies met uitstekende weiding.
0.8HA Hoewe net buite Koppies met goeie plantgrond en sterk water. Hierdie ruim 3 slaapkamer woning is ideaal vir 'n groot gesin of 'n gesin wat baie spasie benodig. Die hoewe bied ook verskeie opsies, soos groente plant, skape of boerbokke boer, die keuse is joune.Die plot is ook 'n wonderlike geleentheid vir hoender boerdery daar is reeds 3 hokke vir 1500 hoenders
Hierdie hoewe bied die volgende:
- 2 leefareas
- 3 slaapkamers
- 2 badkamers
- kombuis
- varkhokke vir 18 varke en 3 hoenderhokke genoeg vir 'n 1500 hoenders
- 3 stoorkamers
- groot stoor
- 3-fase Munisipale krag
- vrugte bome
-1,5 km vanaf Koppies
Kom kyk gerus!
Property Features
Key Features
Bedrooms3
Bathrooms1
Floor Size 700 m²
Pets Allowed
Interior
Lounges1
Dining Areas1
Kitchen
Laundry
Built-in Cupboards
Exterior
Storeroom
Garden