R 2 809 000 - Farm For Sale in Boshof

R 2 809 000 - Farm For Sale in Boshof

Web Ref: 1703023

Die plaas is gelee Wes van Kimberley

Die plaas is 428, 26 ha groot en 6 weidingskampe kom voor en elke kamp word van water voorsien.
Die drade is in 'n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie.
6 Lande kampe kom voor, die tipe lande wat voorkop is vlakkerige sand grond en swaar klakerige swaar grond.
2 boorgate met windpompe, nie tans toegerus nie.

Geen woonhuis kom voor nie, maar 'n ongeveer vkm groot werkershuis kom voor.

Daar is krag, dit kan net weer aangeskakel word. Die plaas kan as 'n lopende saak ook verkoop word.

BTW is uitgesluit op die koopsom.

Key Property Details

Land Size
428.26 ha

Property Features

Staff Accommodation
Borehole
Contact

View all properties for sale by
National Real Estate

Attie van Jaarsveld
+27 829049986
attie01vanjaarsveld@gmail.com

Send Agent a Message



Property Alerts
Share  |  Print
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 10.25%