R 15 882 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Boshof

R 15 882 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Boshof

Web Ref: 1602392

Boshof plaas van 1254 ha groot.

Daar is 5 weidingskampe en al 5 kampe is voorsien van hul eie water. Die drade is in ‘n Goeie toestand en 2.4 meter wildsomheining. Daar is ongeveer 24 ha se landekampe. Die tipe grond wat voorkom is rooi turfgrond en swart turf. Geen besproeiing kom op die plaas voor nie.
9 Gronddamme, 5 Sinkdamme, 11 Boorgate waavan 3 toegerus is met windpompe, 2 met dompelpompe en 1 Monopomp.
Daar is ‘n lekker ruim 4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis met ‘n opwas area en ‘n spens, Kroeg area, herlaai kamper, vleiskamer, dubbel motorhuise, buite toilet, groot aantrekkamer, stoep en ‘n pragtige tuin met besproeiing.
Die 2de woonhuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer, eetkamer, braaikamer met ingeboude braai, kombuis met opwas area.

Daar is da nook ‘n lekker afdak van 6 x 10 meter, 1 toegeboude stoor van 16 x 16 meter, 10 varkhokke met melkstoor, 8 x 20 meter stoor wat toegebou is. 1 klipstoor wat aandag kort – 10 x 15 meter.
1 Staalstoor met klipstoor van 20 x 30 meter.
11 Arbeidershuise, krag en waterpunt naby.

Veehanteringsgeriewe vir skaap en bees sowel as krale wat voorkom.

2 Eskompunte – 3 fase en enkelfase by die pomp.

Daar kom ook soetdoring, karee, hak en steek, wag-‘n-bietjie en vaalbos voor. Rante met klein vlaktes. Die huis is beskud in ‘n boomryke atmosfeer en klein vlaktes kom voor by woonhuise.

Hierdie is n besonderse mooi plaas wat selde in die mark kom en kan ek hom STREK aanbeveel !!!!

Key Property Details

Land Size
1254 ha

Property Features

Bedroom(s)
4
Bathroom(s)
2
En Suite
1
Lounges
1
Dining Areas
1
Garage(s)
2
Kitchen
Laundry
Study
Staff Accommodation
Built-in Cupboards
Borehole
Garden
Contact

View all properties for sale by
National Real Estate

Attie van Jaarsveld
+27 829049986
attie01vanjaarsveld@gmail.com

Send Agent a Message



Property Alerts
Share  |  Print
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 10.25%