R 1 800 000 - 5 Bedroom Small Holding For Sale in Wilgeboom A H
Web Ref: 2010008
Area
Wilgeboom A H, Potchefstroom, North West
Agency
Noordbrug Properties
Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za
2.5ha Kleinhoewe in Wilgeboom Potchefstroom te koop
2.5ha Kleinhoewe in Wilgeboom - nie ver van die dorp af nie. Obaro koöperasie is net om die draai. Die hoofwoning is nuut omhein met "clear view". Hierdie hoewe is net die regte plek vir iemand wat op 'n kleinskaal wil boer en werk in die dorp.
Die hoewe bied die volgende:
Hoofwoning:
- 3 leefareas
- 3 slaapkamers ("aircon" in hoofslaapkamer)
- 1.5 badkamer
- ruim kombuis
- inloop-spens
- "clear view" met 3 skuifhekke
- 2 motorhuise
- 2 afdakke
- 1 toegeruste boorgat
- dam wat tans vir tuinbesproeiing gebruik word
- groentetonnel
- groot voerstoor
- kleiner stoor
- krale vir skape of kallers
- drukgang vir skape of kallers
- 4 kampe met water
- werkershuis
- alarm sisteem (net weer aansluit)
- munisipale krag (pre-paid)
Woonstel:
- leefarea
- 2 slaapkamer
- badkamer
- kombuis
Kontak my gerus vir 'n afspraak.
Slegs ernstige kopers.
Hereregte transaksie
Bedrooms5
Bathrooms2.5
Garages2
Carports2
Land Size2,5 ha
RatesR 400
Pets Allowed✓
Lounges3
Dining Areas1
Kitchen✓
Laundry✓
Toilet✓
Built-in Cupboards✓
Flatlet✓
Staff Quarters✓
Storeroom✓
Garden✓
Borehole✓
Alarm✓