R 2 950 000 - 3 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural

Web Ref:  2306109
Area Potchefstroom Rural, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za
29ha Riviereiendom met ingelyste water in Potchefstroom omgewing
29ha Riviereiendom met pompregte uit die Vaalrivier in die Potchefstroom omgewing.
Hierdie eiendom is +-25km vanaf Potchefstroom in die Taaiboschbult omgewing.
Hier is klein- en grootbek geelvis vir visvang en mens kan dit omskep vir kampeerders. Dis ook ideaal vir voëlkyk en wateraktiwiteite.
Die omgewing is geskik vir iemand wat naby aan Potchefstroom wil wees en wil boer op kleinskaal langs die Vaalrivier.

Lande:
- +-20ha lande wat benut kan word vir pekaneutbome of ander gewasse
- die bosgedeelte is pragtig vir 'n paar rondawels vir kampeerders

Water:
- toegeruste boorgat (5000 liter per uur) (boorgat diepte 15m) (pomp diepte 14m) (begin watervlak 9.9m) (stabiliseer 10.8m)
- pompregte vanuit die Vaalrivier (56800 kubieke meter per jaar)
- +-300 meter rivierfront

Woning:
- ou plaaswoning (kort baie aandag) (voetstoots)
- 3 kamers
- 2 badkamers
- kombuis
- leefarea

Buite geboue:
- skuur: staalkonstruksie (voetstoots)
- rondawel (voetstoots)

Eskom 3-fase (25kva)

Gewone hereregte transaksie.

Kontak my gerus vir meer inligting.

Slegs ernstige kopers wat reeds goedgekeur is of kontant koop.




Bedrooms3
Bathrooms2
Land Size29 ha
RatesR 98
Pet Friendly
Lounges1
Kitchen
Toilet
Flatlet
Storeroom
Borehole