R 1 150 000 - 5 Bedroom House For Sale in Kannoniers Park

Web Ref:  1811073
Area Kannoniers Park, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Ellen du Plessis
082 652 9404
ellen@noordbrugproperties.co.za
Siersteenwoning met 4 slaapkamers in Kannonierspark

Hierdie woning op groot erf (1000 m²) was oorspronklik gebou met 4 slaapkamers en dubbelgeriewe, Dit is later deur middel van droë mure ingerig as ‘n studentewoning met 5 kamers en die dubbelmotorhuis is omskep in ‘n eenmanwoonstel (bachelors flat). Ander verbeterings sluit in ‘n swembad, lapa met braaigeriewe, staalafdak vir 4 motors, ‘n hittepomp, alarmstelsel en koopkragmeter.

Die eiendom is naby die westelike ingang van NWU en Medi Clinic
.
Daar is tans herstelwerk aan die huis maar die eiendom is nogtans ‘n goeie belegging.

Bedrooms 5 Bathrooms 3 En Suite 1
Carports 4 Erf Size 1 000 m² Floor Size 450 m²
Rates R 750 Pet Friendly Lounges 1
Dining Areas 1 Study Kitchen
Laundry Kitchenette Built-in Cupboards
Flatlet Storeroom Garden
Swimming Pool Alarm