R 2 160 000 - Farm For Sale in Boshof

Web Ref:  1504017
Area Boshof, Boshof, Free State
Agency National Real Estate Bloemfontein

Danie Coleske
+27 84 996 0426
daniec@nationalre.co.za
Boshof plaas van 348 ha te koop
Goeie veeplaas tussen Boshof en Windsorton. Gemengde weiding in goeie toestand.
Bome en bosse kom volop voor. 3 kampe met addissionele klein kampie. Al die kampe word van water voorsien en die lyndrade is in 'n goeie toestand.
Hierdie plaas word van water voorsien vanaf die buurplaas. Drakrag is 12 ha op 1 GVE. Die reenval per jaar is 400mm.
Die plaas kan ook saam met 1 of 2 ewe groot eenhede van 348 ha gekoop word.

Land Size 348,4608 ha