90Ha Vaalrivier Koepel Wildsplaas
Pragtige 90ha Koepel plaas met 600m rivierfront en baie spesies wild.
Kom kyk gerus na hierdie plaas met sy pragtige natuurskoon. 180Ha vorm deel van die plaas wat reeds toegespan is met wildsdraad, en word tans by gehuur teen R18000 per jaar. Die nuwe koper sal weer moet toestemming kry van die eienaar om verder die 180ha te huur, sou hy dit so verkies.
• Verder is daar ook 'n 5 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, Studeerkamer en 2 Leefareas. Kragopwekker is ingesluit
• Slagkamer met instap koelkamer
• Werkstoor
• Besproeiingsregte uit rivier vir 10ha
• 5Ha aangeplante weiding onder besproeiing
• 1 x Boorgat wat toegerus is
• Voerstoor.
• Skaap hok
• 2 x Tenthuise volledig toegerus met n kombuis en badkamer (staan op die 180 ha huur grond)
• 2 x Cottages - moet nog voltooi word
• 1Ha bouma kamp met water.
• Die hele plaas is toegespan met wildsdraad. (32 lyne en 2.8m hoog)
• 3 fase Eskom krag (50kva)(sowel as son krag)
Spesies wild ingesluit (getalle van spesies wild sal weer bevestig word met besigtiging)
- Blouwildebeeste - 240
- Swartwildebeeste - 15
- Zebras - 39
- Kameelperde - 7
- Rooihartebeeste - 15
- Blesbokke - 114
- Rooibokke - 150
- Takbokke - 7
- Waterbokke - 60
- Nyalas - 4
- Swartwitpense - 4
- Kudus - 90
- Eland - 1
- volstruise - 11
- Gemsbokke - 26
Alle implemente en meubels is ingesluit. Lys kan voorsien word met besigtiging.
Skakel ons gerus om te gaan besigtig!
Slegs ernstige kopers wat reeds goedgekeur is.
Belangrik! - BK kan oorgeneem word.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Property Features
Key Features
Bedrooms5
Bathrooms2
En Suite1
Garages2
Carports4
Land Size90 ha
Floor Size380 m²
Pet Friendly
Interior
Lounges1
Dining Areas1
Study
Kitchen
Laundry
Toilet
Patio
Built-in Cupboards
Exterior
Staff Quarters
Storeroom
Garden
Borehole