R 4 150 000 - 7 Bedroom Small Holding For Sale in Parys

Web Ref:  2401964
Area Parys, Parys, Free State
Agency Noordbrug Properties

Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za
2.2ha Rivierhuis langs die Vaalrivier met akkommodasie vir gaste.
2.2ha Rivierhuis langs die Vaalrivier met akkommodasie vir 8 gaste met die mooiste natuurskoon en voëllewe.
Die ideale plek vir iemand wat wil aftree of wil verhuur vir ekstra inkomste terwyl jy daar bly en werk in die nabye dorpe of stad.
As jy lief is vir visvang dan is hierdie die regte plek terwyl die kinders in die swembad kan baljaar. Met die mooiste sonsondergange is daar nog wild wat vrylik rondbeweeg wat jou laat voel of jy in die wildtuin woon. Jy is omring met die mooiste tuine rondom jou en dit is veilig en privaat.

Ligging:
- Parys - 11 km
- Vredefort - 12 km
- Potchefstroom - 55 km
- Vereeniging - 75 km
- Johannesburg - 115 km

Hoofwoning:
- 2 leefareas
- groot buitestoep
- 3 slaapkamers
- 2 badkamers (elkeen met 'n bad en stort)
- kombuis met ingeboude stoof
- spens
- waskamer
- 2 motorhuise met 'n groot afdak vir 4 motors
- boma met ingeboude braai
- swembad op die walle by die rivier
- elektriese hek by hoofingang
- alarmstelsel
- gevestige tuin met 20 sprinklers
- boorgat wat toegerus is
- akkommodasie vir 8 mense wat wil oornag en die rustigheid geniet (eksta inkomste)

Eskom 3-fase krag.

Moenie hierdie eiendom misloop nie.
Slegs ernstige kopers asb.


Bedrooms7
Bathrooms5
Garages2
Carports4
Land Size2.2 ha
RatesR 400
Pet Friendly
Lounges1
Study
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Patio
Built-in Cupboards
Flatlet
Garden
Swimming Pool
Borehole
Alarm